Wednesday, January 18, 2017


**REEDS VOLGEBOEK**

ISRAEL GEBEDSTOER
15-22 FEBRUARIE 2018



 Kom aanbid saam met mede bidders as Wagters op die Mure van Jerusalem!




Ons soek met diepe erns Abba Vader se Hartklop en laat toe dat God se Gees ons elke treë op hierdie reis deur Israel lei. Kom wees deel van mede gelowiges wat in Waarheid en Gees gaan aanbid.  Wat Vader se Aangesig gaan soek.  Het Vader dalk 'n afspraak met jou in Israel?  Hoor jy Sy Stem wat jou roep?  Kontak ons vandag nog en verseker jou plekkie op hierdie absolute onvergeetlike geestelike reis wat jou nader aan God sal bring. 



Epos Zetta by: 
betshalomzv@gmail.com